TENDER NO: 74/2017

  • Closing Date: 08 January 2018
  • Locality: Herbertsdale

Description

RC SKILPADBOS BOERDERY: INSTALLATION OF STOCK WATERING SYSTEM

 

 

A compulsory site meeting will be on 14 December 2017 at 11h00 at the farm RC Skilpadbos Boerdery.  GPS coordinates 34.038268S 21.725061E.  Notice of attendance must be forwarded to the contact person as quotation documents will be handed out at the site meeting.

 

 


The scope of works will include:

 

Pype:

$1·         Alle pype moet aan die SABS standaarde voldoen

$1·         25 mm  Diameter HDPE Klas 6 Tipe IVmet gepaste lasstukke gelas (+ 650 meter)

$1·         25 mm  Diameter HDPE Klas 9 Tipe IVmet gepaste lasstukke gelas (+ 230 meter)

$1·         Alle afmetings moet op terrein bevestig word

$1·         Pyp moet op n diepte van 300mm gele word. Pyp kan slegs vlakker gele word waar klipbanke voorkom. Pyp moet met klippe toe gepak word waar dit nie begrawe kan word nie.

$1·         Alle lasstukke moet voorsien word na pomp, krippe en tenks

$1·         Toevoerpyp moet met n 90 grade buigstuk uit die grond kom en ook met n 90 grade buigstuk aan die krip gekoppel word

$1·         1 x balklep stopkraan op elke HDPE  taklyn

$1·         Nuwe lyne moet met gepaste saalstukke(saddles)(getal 7)opgekoppel word op bestaande UPVC lyn na/van bestaande reservoir.

$1·         Spoel pyplyn voordat krippe op die stelsel gekoppel word

Krippe:

$1·         Ten volle UV bestand

$1·         21 x 500 liter kapasiteit krippe

$1·         Ondersteunings seksie moet deel vorm van die struktuur (sien voorbeeld)

$1·         100mm deursnee hout raam vir beskerming van krip soos in skets aangetoon

$1·         Pale moet op n diepte van 600 mm geplant word

$1·         Krippe moet volledig toegerus wees met ball-valve (vlot klep)

$1·         Minimun van 5 jaar waarborg

$1·         Toevoerpyp moet met n 90 grade buigstuk uit die grond kom en ook met n 90 grade buigstuk aan die krip gekoppel word image001.jpg@01CC4783.7F4E7D80" >

Pomp spesifikasies

$1·         Werksdruk = 120 m

$1·         Lewering = 5m3 per dag

$1·         Pomp moet aan bestaande pyplyn gekoppel word

$1·         Alle laste en klampe moet voorsien word

$1·         Grundfos SQFlex sonpomp met 900W sonpanele.

Elektriese kabel           

$1·         Elektriese kabel wat voldoen om elektrisiteit aan bo-genoemde pomp te verskaf vanaf sonpanele(bo vloedlyn).

$1·         Afmetings van kabel moet op terrein bevestig word

$1·         Moet van ‘n eletriese geskiktheids sertifikaat voorsien word

$1·         Alle koppelings moet gedoen word

$1·         Koppeling van sonpanele na pomp

$1·         Onttrekking sandpunt volgens afsonderlike spesifikasie en skets moet geinstalleer word sodat sonpomp en besproeiingspomp daaruit kan suig.

Finale betaling sal geskied na volledige toetsing en inspeksie van veesuipingstelsel

 

Bids must be submitted in a sealed envelope with the name of the bidder and the inscription RC Skilpadbos Boerdery “.2017/74)” and placed in the bid box available at Reception of Casidra’s Reginal Office, C/o First & Courtney Street, Fairview Office Park, Block no 7, George.  No faxed, counter-to-counter courier or posted bids will be accepted.