KWOTASIE: ONKRUIDDODER

  • Date Created: Tuesday, 11 September 2018
  • Closure Date: 17 September 2018
  • Locality: WESKUS

Description

VERSOEK VIR KWOTASIES VIR ONKRUIDDODER - LC WESKUS "BIOSPEHERE RESERVE RANGELAND 2018"

120 x 5 liter Astra 360 SL, Aktiewe bestandeel, Triklopir 270g/l en Klopiralied 90g/l

12 x 5 liter H&R Crop oil, Aktiewe bestandeel, Minerale olie 822g/l

48 x 1 liter Spot on Blue dye, ‘n chemise onaktiewe  UV-stabiele pigment wat as indicator saam met onkruiddoders gebruik kan word.

Dit moet afgelewer kan word by LandCare Weskus kantoor op Moorreesburg, Langstraat 42, binne 3 weke nadat ‘n order no ontvang is.

Sluitingsdatum: 17 September 2018 om 12:00

Kontakperson: Me B Bartes by bbartes@casidra.co.za 

All bids above R30 000 will be subjected to the Preferential Procurement Policy Framework Act and regulations, whereby B-BBEE certified service providers will receive a preferential score.