BID NO: SK18/2017

  • Closing Date: 14 July 2017
  • Locality: George

Description

JUANITA GROENTE TUIN: OPRIGTING VAN SKADUNET STRUKTUUR(6X12X2.4M) EN AANBRING GEUTE

 

Omvang van Werke:

$1·         Plant pale 3.6m (100-120mm), 0.6m in die grond en 3m uit mekaar;

$1·         Plant pale 3.0m (100-120mm), 6.0m in die grond en 3m uit mekaar;

$1·         Die pale moet vas gesement word;

$1·         Verbind die pale met 114x35mm balke aan die buite kant;

$1·         Verbind die pale met 50x76x3.0m balke aan die binne kant;

$1·         Die dak word toegemaak met sink plaat;

$1·         Bring fascia borde aan die voorkant van die struktuur aan;

$1·         Bring 2 geute 6.0m aan die voor kant aan;

$1·         Gooi 2 sement bladdens (1.8mx1.8mx150mm) vir die tenke;

$1·         Verbing die geute na die tenke;

$1·         Tenke moet geanker word;

$1·         Die struktuur rondom moet met skadunet toe gemaak.

 

KKwotasie moet afgelewer of gefaks word na CASIDRA (MSB) BPK, BLOK 7 FAIRVIEW OFFICE PARK, EERSTE STRAAT, GEORGE, of faks/epos: afuller@lando.co.za / 086 524 7422 voor of op Vrydag 14 Julie 2017 voor 12H00. Kontak Awin Fuller by Tel: 044 871 0134 vir enige navrae.