AMALIENSTEIN RECEIVES AWARD / AMALIENSTEIN ONTVANG TOEKENNING

Page-8-2

AMALIENSTEIN RECEIVES AWARD / AMALIENSTEIN ONTVANG TOEKENNING

Page-8-2

AMALIENSTEIN RECEIVES AWARD

Casidra is proud to announce that Amalienstein’s Community Development facilitator, Liticha Fortuin, received recognition as runner-up in the Best Female Worker category during this year’s Female Entrepreneur of the Year award ceremony on the 15th August 2014 at Nelson’s Creek Estate. Fortuin received her award from Alan Winde, Minister of Economic Opportunities. Casidra congratulated Fortuin on this outstanding achievement!

Page-8-3AMALIENSTEIN ONTVANG TOEKENNING

Casidra is trots om aan te kondig dat Amalienstein se Gemeenskap Ontwikkeling fasiliteerder, Liticha Fortuin, erkenning ontvang het as naaswenner in die Beste Vroulike Werker Kategorie tydens hierdie jaar se Vroulike Entrepreneur van die Jaar toekenningseremonie op die 15de Augustus te Nelsons Creek Landgoed. Alan Winde, Minister van Ekonomiese Geleenthede, het die toekenning aan Fortuin oorhandig. Casidra het Fortuin geluk gewens op hierdie besonderse prestasie!

 

Share this post